Forum

HomeHomeDiscussionsDiscussionsChit ChatChit ChatPartner for Trans Drakensberg neededPartner for Trans Drakensberg needed
Previous
 
Next
New Post
2013/01/21 01:08 AM
 

Ek benodig `n spanmaat vir die uithou resies nl. Trans Drakensberg MTB  (210 km) op Sondag 3 Maart.  Beplan om die resies te ry teen so 80-85% van Maks. Harttempo.  Gaan kyk bietjie op hul webblad (www.transdrakensberg.co.za ??) vir meer info oor die resies.  Dit is `n dag en nag resies wat omtrent 3000m se klim insluit en die inskrywingsfooi is omtrent R1500 per ryer.  As jy belangstel om my te join laat weet asseblief voor 3 Februarie.  Stuur sommer vir my `n e-pos na henrico.erasmus@gmail.com.  

Thanks,

Henrico
 
Previous
 
Next
HomeHomeDiscussionsDiscussionsChit ChatChit ChatPartner for Trans Drakensberg neededPartner for Trans Drakensberg needed